Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!
Dit is die naam wat lede op jou profiel sien. Moet asseblief nie jou regte naam of kontakbesonderhede insluit nie.
Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Judes_49Judes_49
1
19
Judes_49

49 - George, Wes-Kaap, Suid-Afrika

God is my nommer een. Ek is enige man se droom en kan trots om saam my te wees. Gee my kans leer my ken. Wie nie waag nie wen nie! Ek is positief. My hart is kosbaar. Gesellighede saam met vriende...

Mike22beanMike22bean
1
7
Mike22bean

59 - Polokwane (Pietersburg), Limpopo, Suid-Afrika

Ek is liefdevol vriendelik vol vrede interesant Hou van die lewe en is erg opgewonde . Ek kan alles doen het geen ambagsman nodig nie Ek is n vol paket vat my en jy is op n ontdekkings rys die res...

SilverFox777SilverFox777
1
6
SilverFox777

62 - Wellington, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Ek gee baie om vir mense. Luister na mense. Wil graag he ander moet beter af wees na hulle my ontmoet. Ek hou nooit op leer nie.

LucelleLucelle
2
42
Lucelle

59 - Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

I am an outgoing person with confidence and try to be the best version of myself every day. Live is short and make each day count. I enjoy outdoor activities and travelling

GlitterPinkGlitterPink
3
51
GlitterPink

63 - Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Totallt bilingual Dankbaar vir alles wat ek is, wat ek al gedoen het, gesondheid, pragtige familie! 🙏 Lewe voluit! Mal oor vrou wees 👄 Lag, gesels, pas maaklik aan 😄 3...

Gremlin1981Gremlin1981
1
2
Gremlin1981

44 - Brakpan, Gauteng, Suid-Afrika

Ek is nie perfek nie en gee ook nie voor om perfek te wees nie. Almal het hul foute, maar die verskil is wat ons uit ons foute laat groei. Ek is 'n positiewe mens , en lewe vir nou met die oog op...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente tweerigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soekopsies en voeg diegene waarvan jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien onmiddellik wat jy in gemeen het met mense soos jy.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Hi julle, ek het n ou skoolmaat weer hier ontmoet. Dit was nogal n verrassing. Geweet van mekaar dat hy ook geskei was, maar het nie geweet nie hoe om hom te kontak nie. Ons is 4 weke saam. En dit voel ongelooflik goed. Dankie
Birgit, 11 Junie 2025
Ons het op Flikvlooi begin gesels en later selnommers uitgeruil. Nadat ons albei gemaklik met mekaar was het ons ontmoet en baie lekker gekuier. Ons is nou getroud.
Prudence, 22 Junie 2025
Baie dankie vir hierdie webwerf, ek het regtig nooit kon dink dat ek my pasmaat hier sal vind nie. Ek is so tevrede hoe hy op my pad gekom het en ons altwee dien God saam, ons het God eerste geplaas voor ons enige besluite doen. Hy het soveel respek vir my en verstaan my voorwaardes 100%
Yolanda, 08 Februarie 2025