Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!
Dit is die naam wat lede op jou profiel sien. Moet asseblief nie jou regte naam of kontakbesonderhede insluit nie.
Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Suikerbekkie06Suikerbekkie06
1
14
Suikerbekkie06

41 - Boksburg, Gauteng, Suid-Afrika

Mense moet my leer ken omdat ek ’n warmhartige, lojaal en opregte persoon is. Ek waardeer mense, luister en is altyd myself. Ek glo in goeie vibes, eerlikheid en om die beste uit elke dag te maak.

LHBLHB
1
0
LHB

39 - Germiston, Gauteng, Suid-Afrika

Ek is n introvert stil eerlik en op my plek. Ek het noggal baie hobbies en geniet dit om mense te leer ken.

StaalburgerStaalburger
1
2
Staalburger

75 - Centurion, Gauteng, Suid-Afrika

Ek het n bree algemene kennis en kan oor enige iets gesels en is ook iets om na te kyk. Komplimenteer jou as metgesel asook op die dansvloer. Aangenaam in n geselskap. Lekker om saam op vakansie te...

BiaciamiBiaciami
1
47
Biaciami

47 - Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Ek is wie ek is . Geen aansittery nie Eerlik en op reg. Soek net die een . En nie n bullshitter nie

BoholadyBoholady
2
32
Boholady

60 - Alberton, Gauteng, Suid-Afrika

Ek is n mens mens!! Ek lief om jou te bederf maar wil ook bederf wees!! Uit gaandepersoonlikheid , my persoon moet ook lief wees vir die lewe I want my forever person! I am loving and will give a...

DrQuin123DrQuin123
1
0
DrQuin123

45 - Krugersdorp, Gauteng, Suid-Afrika

I'm independent, work hard and play hard. I'm told I have great sence of humour. Honest and loyal. Love the out doors. Hiking, biking, boating, camping is my hobbies Looking for that special...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente tweerigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soekopsies en voeg diegene waarvan jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien onmiddellik wat jy in gemeen het met mense soos jy.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Ek moes hare gelede al by julle aangesluit het. Ek het n wonder like dame ontmoed.
Les, 05 Februarie 2026